Nuus &
video’s
Jongste nuus

Wes-Kaapse skole by WOW-skoolmedia-gala vereer
Uitblinkers op Woorde Open Wêrelde (WOW) se skoolmediakompetisie is Donderdag, 6 Maart tydens ’n gala-geleentheid by die Doornbosch-saal in Stellenbosch vereer. Die Paarliete Klein Nederburg Sekondêr het skoonskip gemaak met

Galery | WOW Gala 2024
Verskeie Wes-Kaapse skole is op 3 Desember by die WOW Gala op Stellenbosch vereer vir hul bywoning en deelname aan Woorde open Wêrelde (WOW) se opvoedkundige projekte. Waardevolle pryse soos

Wes-Kapenaars vereer met WOW-pryse
Dit was ’n aand om te koester vir me. Mary Bergh en P.C. Petersen Primêre Skool by vanjaar se Woordtrofees-toekennings. Hulle is onderskeidelik vereer as ons WOW-opvoeder van die jaar

Sanlam WOW Spelfees-finaal ontsluit wêrelde
Meer as 500 leerders, hul ouers en opvoeders het op 28 September op Stellenbosch saamgekom vir die nasionale eindronde van die grootste spelfees in Suid-Afrika – die Sanlam WOW Spelfees.

WOW is mondig! | Woordfees ’24
WOW het die sleutels! Van 27 September tot 6 Oktober by die 2024 Woordfees vier WOW 21 jaar van potensiaal ontsluit. Die WOW-feesprogram sluit in die nasionale finaal van die

Geleentheid vir jong digters in die W-Kaap
Die Wes-Kaapse hoërskool-‘slam’-poësiekompetisie In samewerking met Woorde Open Wêrelde bring Wêreld (’n multi-dissiplinêre kunsorganisasie) ’n opwindende nuwe aanbieding na die Toyota Stellenbosch Woordfees in 2024. Dié produksie is die Wes-Kaapse