Sanlam WOW Spelfees

Registrasie vir die 2025 Sanlam WOW Spelfees is nou oop tot 31 Mei. Die Sanlam WOW Spelfees is die grootste spelkompetisie in die land, word in ál nege provinsies aangebied en gee jong leerders in ’n vroeë stadium reeds blootstelling aan die Universiteit Stellenbosch en die geleenthede wat dié instansie bied.

10-punt-toetse

AFRIKAANS

ENGLISH

ISIXHOSA

Kring-spelfeeste en -programme