Registreer

Registrasie vir die 2025 Sanlam WOW Spelfees is oop tot 31 Mei. Registreer jou skool by die vorms hier onder. Die Sanlam WOW Spelfees is die grootste spelkompetisie in die land, word in al nege provinsies aangebied en gee jong leerders in ’n vroeë stadium reeds blootstelling aan die Universiteit Stellenbosch en die geleenthede wat dié instansie bied.

Registrasie: Sanlam WOW Spelfees