Jongste nuus

’n Spelfees met gees: Wenners van 16de nasionale Sanlam WOW Spelfees 2025
Altesame 539 leerders van 350 skole uit agt provinsies het deelgeneem aan die eindronde van die Sanlam-WOW-Spelfees – die grootste een sedert die Covid-pandemie. Hier is die wenners! Stellenbosch het

Meer as 500 leerders in Okt. by nasionale Sanlam WOW Spelfees-eindronde 2025
Meer as 500 leerders van reg oor die land sal in Oktober aan die nasionale eindronde van die 2025 Sanlam WOW Spelfees in Stellenbosch deelneem. Dit is die grootste spelfees

Registreer gratis vir die Sanlam WOW Spelfees 2025
Registrasie vir die 2025 Sanlam WOW Spelfees is nou oop en deelname is heeltemal gratis. Dis die grootste spelfees in Suid-Afrika en skole en leerders van reg oor die land

Wes-Kaapse skole by WOW-skoolmedia-gala vereer
Uitblinkers op Woorde Open Wêrelde (WOW) se skoolmediakompetisie is Donderdag, 6 Maart tydens ’n gala-geleentheid by die Doornbosch-saal in Stellenbosch vereer. Die Paarliete Klein Nederburg Sekondêr het skoonskip gemaak met

Galery | WOW Gala 2024
Verskeie Wes-Kaapse skole is op 3 Desember by die WOW Gala op Stellenbosch vereer vir hul bywoning en deelname aan Woorde open Wêrelde (WOW) se opvoedkundige projekte. Waardevolle pryse soos

Wes-Kapenaars vereer met WOW-pryse
Dit was ’n aand om te koester vir me. Mary Bergh en P.C. Petersen Primêre Skool by vanjaar se Woordtrofees-toekennings. Hulle is onderskeidelik vereer as ons WOW-opvoeder van die jaar