Jongste nuus

Nóg foto’s! Sanlam WOW Spelfees 2026
Dit hoef nie vermeld te word dat die Sanlam WOW Spelfees groot is nie. Die foto’s van die nasionale eindronde op 3 Oktober by die Universiteit Stellenbosch stroom nog in.

FOTO’S: Die gees van die 2026 Sanlam WOW Spelfees
Die Sanlam WOW Spelfees is ’n samekoms en ’n viering waar taaltrots gekweek word, selfvertroue gebou word en vrolikheid borrel! Meer as 500 leerders van 303 skole uit agt provinsies

Nasionale wenners: Sanlam WOW Spelfees 2026
Altesaam 522 leerders van 303 skole uit agt provinsies het die naweek deelgeneem aan die nasionale eindronde van die Sanlam WOW Spelfees by die Universiteit Stellenbosch. Hier is die wenners!

500 leerders by landswye Sanlam WOW Spelfees-finaal
Meer as 500 leerders uit agt provinsies neem die naweek deel aan die 17de Sanlam WOW Spelfees-finaal in Stellenbosch. Dit is die grootste spelfees in Suid-Afrika en word in drie

FOTO’S: ’n Langarm-erfenis
Woode Open Wêrelde (WOW) het Erfenisdag gevier met ons jaarlikse WOW-langarm-snack-dans op 25 September by die Hoërskool Lückhoff-skoolsaal in Stellenbosch. Alle kaartjieverkope word terug geploeg in die WOW-studentefonds vir beurse

WOW Fees 2026: Program bekend
Woorde Open Wêrelde (WOW) se program vir die 2026 WOW Fees is Donderdagaand bekend gestel tydens ’n voorskougeleentheid van vanjaar se Toyota Stellenbosch Woordfees in die Eikestad. WOW is ’n