Nuus &
video’s
Jongste nuus

Registreer nou vir die 2026 Sanlam WOW Spelfees
Die 17de Sanlam WOW Spelfees vind van Julie tot Oktober landwyd plaas, en skole en leerders word hartlik uitgenooi om nou te registreer. Deelname is heeltemal gratis. Dit is die

Sanlam WOW Spelfees 2026: Wees op die uitkyk!
Registrasie vir die grootste spelfees in Suid-Afrika, die 2026 Sanlam WOW Spelfees, open op 16 Februarie en skole en leerders van reg oor die land word genooi om deel te

1ste WOW Droomuitstappie by die Universiteit Stellenbosch
Woorde Open Wêrelde (WOW) se eerste WOW Droomuitstappie (Dream Walk) vir graad 12-leerders is op 28 Januarie by die Universiteit Stellenbosch (US) aangebied. Meer as 60 toppresteerders van Stellenbosch se

Digkompetisie vir hoërskoolleerders
As deel van die eeuviering van Afrikaans as ’n amptelike taal het Oude Leeskamer, in samewerking met die Woorde open Wêrelde-inisiatief by die Universiteit Stellenbosch, ’n digkompetisie tydens die Maak los jou tong-gesprekke

KYK | WOW Spelfees-kampioene op ‘Die GROOT Ontbyt’
Die Sanlam WOW Spelfees-span het op Dinsdag, 4 November op Die GROOT Ontbyt, DStv-kanaal 144 gesels. Fiona van Kerwel, bestuurder van die Woorde Open Wêrelde-inisiatief (WOW) by die Universitiet Stellenbosch,

’n Spelfees met gees: Wenners van 16de nasionale Sanlam WOW Spelfees 2025
Altesame 539 leerders van 350 skole uit agt provinsies het deelgeneem aan die eindronde van die Sanlam-WOW-Spelfees – die grootste een sedert die Covid-pandemie. Hier is die wenners! Stellenbosch het