Dit hoef nie vermeld te word dat die Sanlam WOW Spelfees groot is nie. Die foto’s van die nasionale eindronde op 3 Oktober by die Universiteit Stellenbosch stroom nog in. Ons wys eerder deur die lens van Grace Photography hoe groot dié fees is! Klik hier (spel[g]ees) en hier (wenners) vir nog fotogalerye van hierdie spesiale samekoms.










































































































