Sanlam WOW Spelfees
Die Sanlam WOW Spelfees is die grootste spelkompetisie in die land, word in agt provinsies aangebied en gee jong leerders in ’n vroeë stadium reeds blootstelling aan die Universiteit Stellenbosch en die geleenthede wat dié instansie bied.

Datums 2025
SPELFEESTE EN VERGADERINGS 2025
- Limpopo: Spelfeesdatums
- Mpumalanga: Spelfeesdatums
- Noord-Kaap: Spelfeesdatums
- Noordwes: Spelfeesdatums
- Oos-Kaap: Spelfeesdatums
- Spelfeesvergaderings: Onderwysdepartemente
- Vrystaat: Spelfeesdatums
- Wes-Kaap: Spelfeesdatums
- Wes-Kaap: Afrikaanse provinsiale program
- Wes-Kaap: Engelse provinsiale program
- Wes-Kaap: isiXhosa provinsiale program