Sanlam WOW Spelfees
Registrasies vir die 2026 Sanlam WOW Spelfees is nou oop tot 31 Mei. Dit is die grootste spelfees in Suid-Afrika, word reg oor die land aangebied en gee aan leerders in ’n vroeë stadium reeds blootstelling aan die Universiteit Stellenbosch en die geleenthede wat dié instansie bied.