Wes-Kapenaars vereer met WOW-pryse

wow

Dit was ’n aand om te koester vir me. Mary Bergh en P.C. Petersen Primêre Skool by vanjaar se Woordtrofees-toekennings. Hulle is onderskeidelik vereer as ons WOW-opvoeder van die jaar en ons WOW-skool van die jaar – vir uitsonderlike, lewenskragtige bydraes tot ons kinders se toekoms, vir inisiatief en uitnemendheid. Die Woordtrofees-toekenningsgeleentheid het op 28 […]

WOW is mondig! | Woordfees ’24

wow

WOW het die sleutels! Van 27 September tot 6 Oktober by die 2024 Woordfees vier WOW 21 jaar van potensiaal ontsluit. Die WOW-feesprogram sluit in die nasionale finaal van die grootste spelfees in die land, ’n debatfees, verf-en-versslypskool en -uitstalling, langarm, ’n konsert met Join Bands not Gangs en vele meer. Woorde Open Wêrelde (WOW) […]

Inskrywings vir nasionale Sanlam WOW Spelfees ingewag

Dis weer tyd om te es-pee-ee-el en deel te wees van die grootste spelfees in Suid-Afrika. Registrasie vir 2024 se nasionale Sanlam WOW Spelfees is nou oop vir skole en individuele leerlinge in elke uithoek van die land. Dit word in ál nege provinsies aangebied. Registrasie en deelname is gratis en leerlinge van enige taalvlak […]