Registreer gratis vir die Sanlam WOW Spelfees 2025

Sanlam WOW Spelfees

Registrasie vir die 2025 Sanlam WOW Spelfees is nou oop en deelname is heeltemal gratis. Dis die grootste spelfees in Suid-Afrika en skole en leerders van reg oor die land word genooi om in die volgende taalkategorieë deel te neem: Registrasievorms, spellyste en aanlyn speltoetse asook ander taalhulpbronne kan by wow.woordfees.co.za gekry word. Vasgestelde spelfeesdatums en […]