Registreer gratis vir die Sanlam WOW Spelfees 2025

Sanlam WOW Spelfees

Registrasie vir die 2025 Sanlam WOW Spelfees is nou oop en deelname is heeltemal gratis. Dis die grootste spelfees in Suid-Afrika en skole en leerders van reg oor die land word genooi om in die volgende taalkategorieë deel te neem: Registrasievorms, spellyste en aanlyn speltoetse asook ander taalhulpbronne kan by wow.woordfees.co.za gekry word. Vasgestelde spelfeesdatums en […]

Sanlam WOW Spelfees-finaal ontsluit wêrelde

spelfees

Meer as 500 leerders, hul ouers en opvoeders het op 28 September op Stellenbosch saamgekom vir die nasionale eindronde van die grootste spelfees in Suid-Afrika – die Sanlam WOW Spelfees.  Leerders in die volgende grade en taalgroepe het deelgeneem: “Ek werk nou al van graag 1 af vir dié, so ek is baie trots op […]

WOW is mondig! | Woordfees ’24

wow

WOW het die sleutels! Van 27 September tot 6 Oktober by die 2024 Woordfees vier WOW 21 jaar van potensiaal ontsluit. Die WOW-feesprogram sluit in die nasionale finaal van die grootste spelfees in die land, ’n debatfees, verf-en-versslypskool en -uitstalling, langarm, ’n konsert met Join Bands not Gangs en vele meer. Woorde Open Wêrelde (WOW) […]

Inskrywings vir nasionale Sanlam WOW Spelfees ingewag

Dis weer tyd om te es-pee-ee-el en deel te wees van die grootste spelfees in Suid-Afrika. Registrasie vir 2024 se nasionale Sanlam WOW Spelfees is nou oop vir skole en individuele leerlinge in elke uithoek van die land. Dit word in ál nege provinsies aangebied. Registrasie en deelname is gratis en leerlinge van enige taalvlak […]