Galery | WOW Gala 2024
Verskeie Wes-Kaapse skole is op 3 Desember by die WOW Gala op Stellenbosch vereer vir hul bywoning en deelname aan Woorde open Wêrelde (WOW) se opvoedkundige projekte. Waardevolle pryse soos sakrekenaars en selfone het ’n glimlag op die gesigte gesit van die slimkoppe wat in die WOW Telfees uitgeblink het. Hul opvoeders se taak is […]
Wes-Kapenaars vereer met WOW-pryse
Dit was ’n aand om te koester vir me. Mary Bergh en P.C. Petersen Primêre Skool by vanjaar se Woordtrofees-toekennings. Hulle is onderskeidelik vereer as ons WOW-opvoeder van die jaar en ons WOW-skool van die jaar – vir uitsonderlike, lewenskragtige bydraes tot ons kinders se toekoms, vir inisiatief en uitnemendheid. Die Woordtrofees-toekenningsgeleentheid het op 28 […]
Sanlam WOW Spelfees-finaal ontsluit wêrelde
Meer as 500 leerders, hul ouers en opvoeders het op 28 September op Stelenbosch saamgekom vir die nasionale eindronde van die grootste spelfees in Suid-Afrika – die Sanlam WOW Spelfees. Leerders in die volgende grade en taalgroepe het deelgeneem: “Ek werk nou al van graag 1 af vir dié, so ek is baie trots op […]
WOW is mondig! | Woordfees ’24
WOW het die sleutels! Van 27 September tot 6 Oktober by die 2024 Woordfees vier WOW 21 jaar van potensiaal ontsluit. Die WOW-feesprogram sluit in die nasionale finaal van die grootste spelfees in die land, ’n debatfees, verf-en-versslypskool en -uitstalling, langarm, ’n konsert met Join Bands not Gangs en vele meer. Woorde Open Wêrelde (WOW) […]
Geleentheid vir jong digters in die W-Kaap
Die Wes-Kaapse hoërskool-‘slam’-poësiekompetisie In samewerking met Woorde Open Wêrelde bring Wêreld (’n multi-dissiplinêre kunsorganisasie) ’n opwindende nuwe aanbieding na die Toyota Stellenbosch Woordfees in 2024. Dié produksie is die Wes-Kaapse hoërskool-‘slam’-poësiekompetisie, en dit vind plaas Donderdag 3 Oktober om 16:00 by die Daisy Jones-venue in Stellenbosch. HOE OM IN TE SKRYF: Net Wes-Kaapse hoërskoolleerlinge mag […]
WOW & Bastiaanse Sekondêr vat hande
WOW hou vanjaar 21st en ons volgroei nie net ons eie skoene nie. Na 21 jaar van bemagtiging deur taal, letterkunde en die kunste by minderbevoorregte skole, het ons al die punt bereik waar ons die bestuur van projekaksies aan WOW-opvoeders kan oorgee om hul skole te bemagtig. Die WOW-opedag het in April reeds by […]
Inskrywings vir nasionale Sanlam WOW Spelfees ingewag
Dis weer tyd om te es-pee-ee-el en deel te wees van die grootste spelfees in Suid-Afrika. Registrasie vir 2024 se nasionale Sanlam WOW Spelfees is nou oop vir skole en individuele leerlinge in elke uithoek van die land. Dit word in ál nege provinsies aangebied. Registrasie en deelname is gratis en leerlinge van enige taalvlak […]