Sanlam WOW Spelfees-finaal ontsluit wêrelde

spelfees

Meer as 500 leerders, hul ouers en opvoeders het op 28 September op Stelenbosch saamgekom vir die nasionale eindronde van die grootste spelfees in Suid-Afrika – die Sanlam WOW Spelfees.  Leerders in die volgende grade en taalgroepe het deelgeneem: “Ek werk nou al van graag 1 af vir dié, so ek is baie trots op […]

WOW is mondig! | Woordfees ’24

wow

WOW het die sleutels! Van 27 September tot 6 Oktober by die 2024 Woordfees vier WOW 21 jaar van potensiaal ontsluit. Die WOW-feesprogram sluit in die nasionale finaal van die grootste spelfees in die land, ’n debatfees, verf-en-versslypskool en -uitstalling, langarm, ’n konsert met Join Bands not Gangs en vele meer. Woorde Open Wêrelde (WOW) […]

WOW & Bastiaanse Sekondêr vat hande

WOW

WOW hou vanjaar 21st en ons volgroei nie net ons eie skoene nie. Na 21 jaar van bemagtiging deur taal, letterkunde en die kunste by minderbevoorregte skole, het ons al die punt bereik waar ons die bestuur van projekaksies aan WOW-opvoeders kan oorgee om hul skole te bemagtig. Die WOW-opedag het in April reeds by […]

Inskrywings vir nasionale Sanlam WOW Spelfees ingewag

Dis weer tyd om te es-pee-ee-el en deel te wees van die grootste spelfees in Suid-Afrika. Registrasie vir 2024 se nasionale Sanlam WOW Spelfees is nou oop vir skole en individuele leerlinge in elke uithoek van die land. Dit word in ál nege provinsies aangebied. Registrasie en deelname is gratis en leerlinge van enige taalvlak […]