Registreer gratis vir die Sanlam WOW Spelfees 2025

Registrasie vir die 2025 Sanlam WOW Spelfees is nou oop en deelname is heeltemal gratis. Dis die grootste spelfees in Suid-Afrika en skole en leerders van reg oor die land word genooi om in die volgende taalkategorieë deel te neem: Registrasievorms, spellyste en aanlyn speltoetse asook ander taalhulpbronne kan by wow.woordfees.co.za gekry word. Vasgestelde spelfeesdatums en […]
Wes-Kaapse skole by WOW-skoolmedia-gala vereer

Uitblinkers op Woorde Open Wêrelde (WOW) se skoolmediakompetisie is Donderdag, 6 Maart tydens ’n gala-geleentheid by die Doornbosch-saal in Stellenbosch vereer. Die Paarliete Klein Nederburg Sekondêr het skoonskip gemaak met die meeste pryse, insluitend beste gesamentlike inskrywing, beste nuusberig oor ’n WOW-, kuns- of kultuur-geleentheid, beste algemene nuusberig, asook ’n ekstra prys vir die beste […]